Arsène Lupin 'Gentleman-Dief' is die eerste versameling stories deur Maurice Leblanc wat die avonture van Arsène Lupin vertel, vrygestel op 10 Junie 1907. Dit bevat die eerste nege verhale wat die misterieuse en charismatiese karakter van die geslepe Arsène Lupin uitbeeld. Hy is so selfversekerd dat hy sy slagoffers soms waarsku oor wat hy gaan steel en wanneer hy gaan toeslaan. Lupin geniet veral die kat-en-muis speletjies met inspekteur Ganimard en almal wat hom probeer vastrek.. Die ouer generasie sal die gewilde oorgeklankte televisiereeks van die 1980s onthou terwyl die onlangse Netflix reeks nog vars in almal se geheue is.
- Available now
- New eBook additions
- New kids and teen additions
- Most popular
- Professional Development for Librarians
- See all ebooks collections
- Available now
- New audiobook additions
- New kids and teen additions
- Most popular
- Try something different
- See all audiobooks collections
- Popular Magazines
- Just Added
- Cooking & Food
- Home & Garden
- Fashion
- Health & Fitness
- Celebrity
- News & Politics
- Business & Finance
- Hobbies & Crafts
- Travel & Outdoor
- See all magazines collections